|
TOP 10 BEREKENING
FORMULE: Berekening Van Persentasie
Die persentasie van elke klublid word soos volg bereken:
- At = Atleet se gekorrigeerde tyd
- F = Voorgee faktor volgens tabel (ouderdom)
- Dt = Atleet se beste tyd (oor spesifieke afstand) in minute (desimaal)
- Wt = Wentyd van die spesifieke wedloop (oor spesifieke afstand) in minute (desimaal)
- Dp = Deelnemer se persentasie punt in wedloop.
Atleet se gekorrigeerde tyd:
At = Dt x F
Dp = Wt x 100
At
|